Dankie vir jou moeite Paul. Ek het dit gelaai en dit lyk redelik goed sover. As ek 'n kansie kry sal ek bietjie kyk of ek taalfoute kan regmaak en weer 'n opgedateerde een hier stoor.
Ons moet kyk of ons dit ook op blog kan publiseer en weier bekendstel, bv. ook aan die mense van www.translate.org wat Firefox en OpenOffice in Afrikaans vertaal het. Hopelik kan dit later lei tot die amptelike insluiting van Afrikaans as opsie in Skype!